Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+

  • 1 Kronieke 29:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek weet goed, o my God, dat u ’n ondersoeker van die hart is+ en dat u in opregtheid behae skep.+ Wat my betref, ek het in die opregtheid van my hart al hierdie dinge vrywillig gegee, en nou het ek dit geniet om te sien hoe u volk, wat hier aanwesig is, vrywillige gawes aan u gee.

  • Psalm 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 U het my hart ondersoek, u het in die nag inspeksie gehou,+

      U het my gelouter; u sal ontdek dat ek nie agteraf planne beraam het nie.+

      My mond sal nie oortree nie.+

  • Psalm 44:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Sal God dit nie uitvind nie?+

      Want hy ken die geheime van die hart.+

  • Jeremia 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel