Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Kyk! Iemand sal soos ’n leeu+ uit die trotse ruigtes langs die Jordaan na die blywende woonplek opkom,+ maar in ’n oomblik sal ek hom daarvandaan laat vlug.+ En die een wat uitgekies is, sal ek daaroor aanstel. Want wie is soos ek,+ en wie sal my uitdaag,+ en wie is tog die herder wat voor my kan standhou?+

  • Jeremia 50:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “Kyk! Iemand sal soos ’n leeu uit die trotse ruigtes langs die Jordaan na die blywende woonplek opkom,+ maar in ’n oomblik sal ek hulle daarvandaan laat vlug.+ En die een wat uitgekies is, sal ek daaroor aanstel.+ Want wie is soos ek,+ en wie sal my uitdaag,+ en wie is tog die herder wat voor my kan standhou?+

  • Sagaria 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Luister! Die geweeklaag van herders,+ want hulle majesteit is verwoes.+ Luister! Die gebrul van jong maanhaarleeus, want die trotse ruigtes langs die Jordaan is verwoes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel