Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 40:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Laat dié wat my siel soek om dit weg te vee,+

      Saam beskaamd staan en verleë wees.+

      Laat dié wat in my rampspoed behae skep, agteruitwyk en verneder word.+

  • Psalm 109:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Laat dié wat my teëstaan, met vernedering beklee word,+

      En laat hulle hulle met hulle skaamte omhul soos met ’n moulose oorkleed.+

  • Jesaja 45:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hulle almal sal beslis beskaamd staan en ook verneder word. Die vervaardigers van afgodsgestaltes sal saam in vernedering+ moet wandel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel