Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Jesaja 42:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ek sal berge en heuwels verwoes,+ en al hulle plante sal ek laat verdroog. En ek sal riviere in eilande verander, en rietpoele sal ek laat opdroog.+

  • Jeremia 12:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hoe lank moet die land verdor+ en die plante van die hele veld verdroog?+ Weens die slegtheid van dié wat daarin woon, is die diere en die voëls weggevee.+ Want hulle het gesê: “Hy sien nie ons toekoms nie.”

  • Joël 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hoe het die mak diere tog gesug! Hoe het die troppe beeste verward rondgedwaal! Want daar is geen weiding vir hulle nie.+ Ook die troppe skape moes die skuld dra.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel