Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 “As jy nie al die woorde van hierdie wet sorgvuldig onderhou wat in hierdie boek geskryf is,+ om hierdie glorieryke+ en vreesinboesemende+ naam, ja, Jehovah+ jou God, te vrees nie,

  • Jesaja 48:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Om my ontwil, om my ontwil sal ek optree,+ want hoe kan ek my laat ontheilig?+ En aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie.+

  • Esegiël 39:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die hele volk van die land sal moet begrawe, en dit sal hulle beslis tot roem strek die dag dat ek my verheerlik’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

  • Johannes 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Vader, verheerlik u naam.” Daarom het ’n stem+ uit die hemel gekom: “Ek het dit verheerlik en sal dit weer verheerlik.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel