Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 106:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy het hulle ter wille van sy naam gered,+

      Om sy mag bekend te maak.+

  • Psalm 106:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hulle het God, hulle Redder, vergeet,+

      Wat groot dinge in Egipte gedoen het,+

  • Jesaja 45:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Waarlik, u is ’n God wat u verborge hou,+ die God van Israel, ’n Redder.+

  • Titus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel