16 En jy sal die melk van nasies suig,+ en aan die bors van konings sal jy suig;+ en jy sal vir seker weet dat ek, Jehovah,+ jou Redder+ is en dat die Magtige+ van Jakob jou Terugkoper+ is.
3 terwyl hy op sy eie bestemde tye sy woord openbaar gemaak het in die prediking wat aan my toevertrou is,+ ooreenkomstig die bevel van ons Redder,+ God;