Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die bejaarde en hooggeagte is die kop,+ en die profeet wat valse onderrig gee, is die stert.+

  • Jeremia 23:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Ek het gehoor wat die profete gesê het wat in my naam leuens profeteer+ deur te sê: ‘Ek het ’n droom gehad! Ek het ’n droom gehad!’+

  • Jeremia 27:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want hulle profeteer leuens vir julle, om julle ver van julle land te laat wegvoer; en ek sal julle moet verstrooi, en julle sal moet omkom.+

  • Jeremia 29:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Laat julle profete wat onder julle is en julle waarsêers julle nie bedrieg nie,+ en moenie luister na hulle drome wat hulle droom nie.+

  • Jeremia 29:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê oor Agab, die seun van Kolaʹja, en vir Sedekiʹa, die seun van Maäseʹja, wat vir julle leuens profeteer in my naam:+ ‘Kyk, ek gee hulle in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en hy sal hulle voor julle oë doodmaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel