Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Jeremia 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Is daar geen balsem in Giʹlead nie?+ Of is daar geen geneser daar nie?+ Waarom het die genesing+ van die dogter van my volk dan nie tot stand gekom nie?+

  • Jeremia 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Waarom het my pyn chronies geword+ en my wond ongeneeslik?+ Dit het geweier om gesond te word. U word gewis vir my soos iets bedriegliks,+ soos waters wat onbetroubaar is.+

  • Klaagliedere 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Waarvan sal ek jou as getuie gebruik? Wat sal ek met jou vergelyk, o dogter van Jerusalem?+

      Wat sal ek met jou gelykstel, sodat ek jou kan vertroos, o maagdelike dogter van Sion?+

      Want jou breuk+ is so groot soos die see. Wie kan vir jou genesing bring?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel