22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+
15 “En nou, o Jehovah ons God, u wat u volk met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het+ en vir u ’n naam gemaak het soos dit vandag is,+ ons het gesondig,+ ons het goddeloos gehandel.