Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dink aan u knegte Abraham, Isak en Israel, vir wie u by uself gesweer het,+ deurdat u vir hulle gesê het: ‘Ek sal julle saad vermeerder soos die sterre van die hemel,+ en hierdie hele land wat ek aangewys het, sal ek aan julle saad gee,+ sodat hulle dit inderdaad in besit kan neem tot onbepaalde tyd.’”+

  • Levitikus 26:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En ek sal inderdaad dink aan my verbond met Jakob;+ en ook aan my verbond met Isak+ en ook aan my verbond met Abraham+ sal ek dink, en aan die land sal ek dink.

  • Psalm 106:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+

      En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+

  • Lukas 1:72
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 om barmhartigheid in verband met ons voorvaders te bewys en om aan sy heilige verbond te dink,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel