1 Samuel 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Samuel ’n suiglam geneem en dit as ’n brandoffer, ’n heeloffer,+ aan Jehovah geoffer; en Samuel het vir Israel tot Jehovah om hulp begin roep,+ en Jehovah het hom verhoor.+ Psalm 99:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+
9 Toe het Samuel ’n suiglam geneem en dit as ’n brandoffer, ’n heeloffer,+ aan Jehovah geoffer; en Samuel het vir Israel tot Jehovah om hulp begin roep,+ en Jehovah het hom verhoor.+
6 Moses en Aäron was onder sy priesters,+En Samuel was onder dié wat sy naam aangeroep het.+Hulle het Jehovah aangeroep, en hy het hulle bly antwoord.+