2 Konings 17:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Gevolglik het Jehovah die hele saad+ van Israel verwerp en hulle bly teister en hulle in die hand van plunderaars gegee, totdat hy hulle voor hom weggewerp het.+ Jeremia 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek sal julle voor my aangesig wegwerp,+ soos ek al julle broers, die hele nageslag van Eʹfraim, weggewerp het.’+
20 Gevolglik het Jehovah die hele saad+ van Israel verwerp en hulle bly teister en hulle in die hand van plunderaars gegee, totdat hy hulle voor hom weggewerp het.+
15 En ek sal julle voor my aangesig wegwerp,+ soos ek al julle broers, die hele nageslag van Eʹfraim, weggewerp het.’+