Psalm 44:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U verkoop u volk vir niks,+En u het geen rykdom verwerf deur die prys vir hulle nie. Jesaja 52:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want só het Jehovah gesê: “Julle is vir niks verkoop,+ en sonder geld sal julle teruggekoop word.”+
3 Want só het Jehovah gesê: “Julle is vir niks verkoop,+ en sonder geld sal julle teruggekoop word.”+