Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En julle sal onder die nasies vergaan,+ en die land van julle vyande sal julle verteer.

  • Jeremia 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal julle wegslinger uit hierdie land+ na die land wat julle nie geken het nie,+ ook nie julle vaders nie, en daar sal julle dag en nag ander gode+ moet dien, want ek sal aan julle geen guns verleen nie.”’

  • Jeremia 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En jy het uit jou eie jou erfbesitting afgestaan wat ek jou gegee het.+ Ek sal jou ook jou vyande laat dien in die land wat jy nie geken het nie;+ want soos ’n vuur is julle aangesteek in my toorn.+ Tot onbepaalde tyd sal dit aan die brand bly.”

  • Amos 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En ek sal julle anderkant Damaskus in ballingskap laat gaan’,+ het hy gesê wie se naam Jehovah, die God van die leërs, is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel