2 En aan die einde van die dae+ sal die berg van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge,+ en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en al die nasies sal daarheen stroom.+
11 “En baie nasies sal beslis in dié dag by Jehovah aansluit,+ en hulle sal my volk word;+ en ek sal in jou midde woon.” En jy sal moet weet dat Jehovah van die leërs my na jou toe gestuur het.+