Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Gevolglik het Jehovah gesien dat die slegtheid van die mens oorvloedig op die aarde was en dat elke neiging+ van die gedagtes van sy hart die hele tyd net sleg was.+

  • Genesis 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n rustige geur begin ruik,+ en daarom het Jehovah in sy hart gesê:+ “Nooit weer sal ek ’n vloek oor die grond uitspreek+ weens die mens nie, want die neiging+ van die mens se hart is sleg van sy jeug af;+ en nooit weer sal ek alles wat lewe, tref soos ek gedoen het nie.+

  • Spreuke 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hy wat op sy eie hart vertrou, is dwaas,+ maar hy wat in wysheid wandel, sal ontkom.+

  • Jesaja 44:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Hy eet as.+ Sy misleide hart het hom op ’n dwaalspoor gebring.+ En hy verlos nie sy siel nie, en ook sê hy nie: “Is daar nie ’n leuen in my regterhand nie?”+

  • Jesaja 59:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daar was oortreding en ’n verloëning van Jehovah;+ en daar was ’n terugwyking van ons God, woorde van verdrukking en opstand,+ die uitdink en gemompel van leuenagtige woorde uit die hart.+

  • Jakobus 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar elkeen word beproef deurdat hy deur sy eie begeerte meegesleep en verlok word.+

  • Jakobus 1:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 As iemand meen dat hy ’n vormlike aanbidder is+ en tog nie sy tong in toom hou nie,+ maar voortgaan om sy eie hart te bedrieg,+ dié man se vorm van aanbidding is vergeefs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel