Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en na sy hoë gestalte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Want God sien nie soos die mens sien nie,+ want die mens sien wat vir die oë sigbaar is;+ maar Jehovah sien wat die hart+ is.”

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Psalm 139:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Deurvors my, o God, en ken my hart.+

      Ondersoek my, en ken my verontrustende gedagtes,+

  • Spreuke 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die smeltkroes is vir silwer en die smeltoond vir goud,+ maar Jehovah is die ondersoeker van harte.+

  • Spreuke 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Elke weg van ’n man is reg in sy eie oë,+ maar Jehovah toets die harte.+

  • Romeine 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Tog weet hy wat die harte deursoek+ wat die bedoeling van die gees is,+ want dit pleit in ooreenstemming met God vir heiliges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel