Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 Dit is die gees wat lewegewend is;+ die vlees is van hoegenaamd geen nut nie. Die woorde wat ek tot julle gespreek het, is gees+ en is lewe.+

  • Johannes 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 die gees van die waarheid,+ wat die wêreld nie kan ontvang nie,+ want dit sien dit nie en ken dit ook nie. Julle ken dit, omdat dit by julle bly en in julle is.+

  • 1 Korintiërs 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want aan ons het God dit deur sy gees+ geopenbaar,+ want die gees+ ondersoek alle dinge, selfs die diep+ dinge van God.

  • 1 Korintiërs 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.

  • 2 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel