Psalm 62:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+ Jeremia 32:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+ Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+
19 groot in raad+ en oorvloedig in dade,+ u wie se oë oop is oor al die weë van die mensekinders,+ om aan elkeen te gee volgens sy weë en volgens die vrug van sy handelinge;+