Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+

  • Jeremia 52:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het die huis van Jehovah+ en die huis van die koning en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en elke groot huis het hy met vuur verbrand.+

  • Hosea 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel