Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.

  • 2 Kronieke 36:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+

  • Jeremia 17:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘“Maar as julle my nie gehoorsaam deur die sabbatdag te heilig en geen vrag te dra nie,+ maar mense op die sabbatdag daarmee deur die poorte van Jerusalem inkom, dan sal ek ’n vuur in sy poorte aansteek,+ en dit sal beslis die woontorings van Jerusalem+ verteer en nie uitgeblus word nie.”’”+

  • Jeremia 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 toe die krygsmag van die koning van Babilon teen Jerusalem geveg het en teen al die stede van Juda wat oorgebly het,+ teen Lagis+ en teen Aseʹka;+ want hulle, die versterkte stede,+ het oorgebly onder die stede van Juda.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel