Deuteronomium 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah jou God sal beslis al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê, wat jou vervolg het.+ Jeremia 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En jy het uit jou eie jou erfbesitting afgestaan wat ek jou gegee het.+ Ek sal jou ook jou vyande laat dien in die land wat jy nie geken het nie;+ want soos ’n vuur is julle aangesteek in my toorn.+ Tot onbepaalde tyd sal dit aan die brand bly.”
7 En Jehovah jou God sal beslis al hierdie vloeke op jou vyande en op jou haters lê, wat jou vervolg het.+
4 En jy het uit jou eie jou erfbesitting afgestaan wat ek jou gegee het.+ Ek sal jou ook jou vyande laat dien in die land wat jy nie geken het nie;+ want soos ’n vuur is julle aangesteek in my toorn.+ Tot onbepaalde tyd sal dit aan die brand bly.”