Klaagliedere 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+
20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+