Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En toe Jehovah julle uit Kaʹdes-Barneʹa gestuur+ en gesê het: ‘Trek op en neem die land in besit wat ek beslis aan julle sal gee!’ het julle julle opstandig gedra teen die bevel van Jehovah julle God,+ en julle het nie geloof in hom beoefen+ en nie na sy stem geluister nie.+

  • Psalm 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 God sal hulle beslis skuldig ag;+

      Hulle sal val weens hulle eie planne.+

      Laat hulle deur die menigte van hulle oortredings verstrooi word,+

      Want hulle het teen u in opstand gekom.+

  • Psalm 107:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+

      En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+

  • Jesaja 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+

  • Jesaja 63:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar hulle het in opstand gekom+ en sy heilige gees gekrenk.+ Hy het toe in hulle vyand+ verander; hy het teen hulle oorlog gevoer.+

  • Esegiël 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“En hulle het teen my in opstand begin kom,+ en hulle wou nie na my luister nie. Hulle het nie elkeen die walglike dinge van hulle oë weggegooi nie, en die drekgode van Egipte het hulle nie verlaat nie,+ sodat ek beloof het om my woede oor hulle uit te stort, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in Egipteland.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel