Psalm 78:64 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 64 Wat sy priesters betref, hulle het deur die swaard geval,+En hulle weduwees het nie gehuil nie.+ Matteus 23:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+
35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+