Psalm 123:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Betoon guns aan ons, O Jehovah, betoon guns aan ons;+Want ons is tot oorvloedens toe versadig van veragting.+ Jesaja 50:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie.
3 Betoon guns aan ons, O Jehovah, betoon guns aan ons;+Want ons is tot oorvloedens toe versadig van veragting.+
6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie.