Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 3:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Laat hy sy wang gee vir die een wat hom slaan.+ Laat hy genoeg kry van smaad.+

  • Miga 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Nou sny jy jou stukkend,+ o dogter van ’n inval; ’n beleëringswal het hy teen ons opgewerp.+ Met die stok sal hulle die regter van Israel op die wang slaan.+

  • Lukas 22:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 En die manne wat hom bewaak het, het die spot met hom begin dryf+ en hom+ geslaan;+

  • Johannes 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het een van die beamptes wat daar gestaan het, Jesus in die gesig geklap+ en gesê: “Is dit hoe jy die hoofpriester antwoord?”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel