Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En wanneer jy in jou hart sal sê:+ ‘Waarom het hierdie dinge my oorgekom?’+—weens die oorvloed van jou oortredings is die slippe van jou kleed as bedekking weggeneem;+ jou hakskene is gewelddadig behandel.

  • Jeremia 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En ek sal ook die slippe van jou kleed oor jou gesig optel, en jou oneer sal beslis gesien word,+

  • Esegiël 16:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 daarom, kyk, ek bring almal bymekaar wat jou hartstogtelik liefhet, vir wie jy aangenaam was, en almal wat jy liefgehad het tesame met almal wat jy gehaat het, en ek sal hulle van oral af teen jou bymekaarbring en jou geslagsdele vir hulle ontbloot, en hulle sal al jou geslagsdele sien.+

  • Esegiël 23:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle sal in haat teen jou optree en alles waarvoor jy geswoeg het, wegneem en jou naak en ontbloot agterlaat;+ en die naaktheid van jou dade van hoerery en jou losbandige gedrag en jou dade van prostitusie sal ontbloot word.+

  • Hosea 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal dan nou haar geslagsdele voor die oë van haar hartstogtelike minnaars ontbloot,+ en daar sal geen man wees wat haar uit my hand ruk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel