25 Jehovah sal maak dat jy voor jou vyande verslaan word.+ Op een pad sal jy teen hulle uittrek, maar op sewe paaie sal jy voor hulle vlug; en jy sal iets skrikwekkends vir al die koninkryke van die aarde word.+
68 En Jehovah sal jou beslis op skepe na Egipte terugbring met die pad waarvan ek vir jou gesê het: ‘Jy sal dit nooit weer sien nie’,+ en julle sal julle daar as slawe en diensmeisies aan jou vyande moet verkoop,+ maar daar sal geen koper wees nie.”