Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 In dié tyd het koning Agas+ na die konings van Assiʹrië+ gestuur dat hulle hom moet help.

  • Hosea 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En Eʹfraim het sy siekte gesien en Juda sy sweer.+ En Eʹfraim het na Assiʹrië+ gegaan en na ’n groot koning gestuur.+ Maar hy kon julle nie genees nie,+ en hy kon met geen geneesmiddel ’n sweer van julle wegneem nie.+

  • Hosea 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Eʹfraim is soos ’n eenvoudige duif+ sonder ’n verstandige hart.+ Na Egipte het hulle geroep;+ na Assiʹrië het hulle gegaan.+

  • Hosea 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle sal nie in die land van Jehovah bly woon nie,+ en Eʹfraim sal na Egipte terugkeer,+ en in Assiʹrië sal hulle eet wat onrein is.+

  • Hosea 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Eʹfraim voed hom met wind+ en sit die hele dag die oostewind agterna.+ Leuens en plundering vermeerder hy.+ En hulle sluit ’n verbond met Assiʹrië,+ en olie word na Egipte gebring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel