Genesis 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En laat ek ’n stukkie brood gaan haal, en verkwik julle hart.+ Daarna kan julle verder gaan, want daarom het julle hier by julle kneg verbygekom.” Hierop het hulle gesê: “Nou maar goed. Jy mag doen net soos jy gesê het.” Hooglied van Salomo 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 VERKWIK my tog met rosynekoeke,+ versterk my met appels; want ek is siek van liefde.+
5 En laat ek ’n stukkie brood gaan haal, en verkwik julle hart.+ Daarna kan julle verder gaan, want daarom het julle hier by julle kneg verbygekom.” Hierop het hulle gesê: “Nou maar goed. Jy mag doen net soos jy gesê het.”