18 Nie een van al die seuns+ waaraan sy geboorte gegee het, het haar gelei nie, en nie een van al die seuns wat sy grootgemaak het, het haar hand gevat nie.+
14 Almal wat jou intens liefhet, hulle het jou vergeet.+ Dit is nie na jou dat hulle bly soek nie. Want met die slag van ’n vyand het ek jou geslaan,+ met die tugtiging van iemand wat wreed is,+ weens die oorvloed van jou oortredings;+ jou sondes het talryk geword.+