Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 14:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Julle sal nie in die land ingaan waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het+ om daar by julle te woon nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+

  • Esegiël 34:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah vir hulle gesê: “Hier is ek, ja ek, en ek sal beslis tussen ’n vet skaap en ’n maer skaap oordeel,

  • Maleagi 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+

  • Matteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel