Psalm 79:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+ Esegiël 36:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+
9 Help ons, o God van ons redding,+Ter wille van die heerlikheid van u naam;+En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+
22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+