4 Daarom het ek gesê: “Wend julle blik van my af. Ek sal bitterlik huil.+ Julle moenie daarop aandring om my te vertroos oor die plundering van die dogter van my volk nie.+
19 O my ingewande, my ingewande! Ek ervaar hewige pyn aan die wande van my hart.+ My hart is onstuimig in my.+ Ek kan nie stilbly nie, want my siel het die geluid van die horing gehoor, die alarmsein van oorlog.+
8 En terwyl hulle geslaan en ek oorgebly het, het ek op my gesig geval+ en uitgeroep en gesê: “Ag,+ o Soewereine Heer Jehovah! Verdelg u al die oorblywendes van Israel terwyl u u woede oor Jerusalem uitstort?”+