Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek.

  • Jeremia 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Sê vir die koning en vir die dame:+ ‘Gaan sit op ’n laer plek,+ want julle pragtige kroon sal beslis van julle kop afkom.’+

  • Jeremia 44:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek gee farao Hofra, die koning van Egipte,+ in die hand van sy vyande en in die hand van dié wat sy siel soek,+ net soos ek Sedekiʹa, die koning van Juda, gegee het in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, sy vyand en die een wat sy siel gesoek het.”’”+

  • Jeremia 52:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het die oë van Sedekiʹa verblind,+ waarna die koning van Babilon hom met koperboeie gebind en na Babilon gebring+ en in die huis van bewaking gesit het tot die dag van sy dood.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel