Eksodus 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie sleg behandel of verdruk nie,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+ Spreuke 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+
21 “En jy mag ’n inwonende vreemdeling nie sleg behandel of verdruk nie,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+
22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+