Spreuke 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+ Esegiël 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die volk van die land het gekul+ en geroof+ en die geteisterde en die arme sleg behandel+ en die inwonende vreemdeling sonder geregtigheid te kort gedoen.’+
10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+
29 Die volk van die land het gekul+ en geroof+ en die geteisterde en die arme sleg behandel+ en die inwonende vreemdeling sonder geregtigheid te kort gedoen.’+