Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘En jy mag jou saadstorting nie aan die vrou van jou metgesel gee om daardeur onrein te word nie.+

  • Levitikus 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘En ’n man wat egbreuk pleeg met ’n ander man se vrou, pleeg egbreuk met die vrou van sy medemens.+ Hy moet vir seker doodgemaak word, die egbreker sowel as die egbreekster.+

  • Deuteronomium 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “As ’n man betrap word terwyl hy by ’n vrou lê wat aan ’n eienaar behoort,+ dan moet hulle twee saam sterf, die man wat by die vrou gelê het, en die vrou.+ So moet jy die kwaad uit Israel wegruim.+

  • Jeremia 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Bronstige perde met sterk testikels het hulle geword. Hulle runnik elkeen na die vrou van sy metgesel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel