31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+
13 “Want van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle maak almal onregverdige wins;+ en van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+
9 En soos mense ’n man voorlê,+ so is die groep priesters rowerbendes.+ Langs die pad pleeg hulle moord by Sigem,+ omdat hulle niks anders as losbandige gedrag beoefen het nie.+