Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die priesters het nie gesê: ‘Waar is Jehovah?’ nie.+ En dié wat hulle met die wet besig hou, het my nie geken nie;+ en die herders het teen my oortree,+ en selfs die profete het deur Baäl geprofeteer+ en agter dié aan geloop wat geen voordeel kon bring nie.+

  • Jeremia 14:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 As ek uitgaan in die veld, kyk, dié wat deur die swaard omgebring is!+ En as ek in die stad inkom, kyk, die kwale weens die hongersnood!+ Want die profeet sowel as die priester het rondgetrek in ’n land wat hulle nie geken het nie.’”+

  • Jeremia 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.

  • Miga 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Só het Jehovah teen die profete gesê wat my volk laat dwaal,+ wat met hulle tande byt+ en wat uitroep: ‘Vrede!’+ wat, wanneer iemand nie iets in hulle mond sit nie, ook oorlog teen hom heilig:+

  • Miga 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+

  • Sefanja 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sy profete was vermetel, was manne van verraad.+ Sy priesters het ontheilig wat heilig was; hulle het die wet geweld aangedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel