Genesis 18:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe het Abraham nader gekom en begin sê: “Sal u werklik die regverdige saam met die goddelose wegvee?+ Eksodus 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het?
23 Toe het Abraham nader gekom en begin sê: “Sal u werklik die regverdige saam met die goddelose wegvee?+
11 En Moses het die aangesig van Jehovah sy God versag+ en gesê: “Waarom, o Jehovah, sou u toorn+ ontvlam teen u volk wat u met groot krag en met ’n sterk hand uit Egipteland uitgelei het?