Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe Jehovah dit sien, het hy hulle geminag,+

      Weens die ergernis wat sy seuns en sy dogters veroorsaak het.

  • Psalm 78:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 God het gehoor+ en grimmig geword,+

      En daarom het hy Israel grootliks verag.+

  • Psalm 106:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En die toorn van Jehovah het teen sy volk ontvlam,+

      En hy het sy erfdeel begin verfoei.+

  • Jeremia 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Laat jou teregwys,+ o Jerusalem, sodat my siel hom nie vol afkeer van jou afwend nie;+ sodat ek jou nie ’n verlate woesteny, ’n onbewoonde land, maak nie.”+

  • Jeremia 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 My erfdeel het vir my soos ’n leeu in die woud geword. Hy het sy stem selfs teen my verhef. Daarom het ek hom gehaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel