Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarna het die profeet Jesaja by koning Hiskiʹa gekom en vir hom gesê:+ “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?”+ Toe het Hiskiʹa gesê: “Uit ’n ver land het hulle gekom, uit Babilon.”

  • Jesaja 39:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarna het die profeet Jesaja by koning Hiskiʹa gekom en vir hom gesê:+ “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?” Toe het Hiskiʹa gesê: “Uit ’n ver land het hulle na my toe gekom, uit Babilon.”+

  • Esegiël 21:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En wat jou betref, o mensekind, maak vir jou twee paaie waarlangs die swaard van die koning van Babilon kan inkom.+ Uit die een land moet hulle albei uitgaan, en ’n handwyser moet uitgesny word;+ aan die bopunt van die pad na die stad moet dit uitgesny word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel