Psalm 75:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+ Jesaja 51:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Ontwaak, ontwaak, staan op, o Jerusalem,+ jy wat uit die hand van Jehovah sy beker van woede gedrink het.+ Die kelk, die beker wat waggeling veroorsaak, het jy gedrink, leeggemaak.+
8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+
17 “Ontwaak, ontwaak, staan op, o Jerusalem,+ jy wat uit die hand van Jehovah sy beker van woede gedrink het.+ Die kelk, die beker wat waggeling veroorsaak, het jy gedrink, leeggemaak.+