Nahum 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wee die stad van bloedvergieting.+ Hy is deur en deur vol bedrog en roof. Die prooi wyk nie uit hom nie! Habakuk 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘Wee hom wat ’n stad bou deur bloedvergieting en wat ’n stad stewig gevestig het deur onregverdigheid!+ Matteus 23:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+
3 Wee die stad van bloedvergieting.+ Hy is deur en deur vol bedrog en roof. Die prooi wyk nie uit hom nie!
12 “‘Wee hom wat ’n stad bou deur bloedvergieting en wat ’n stad stewig gevestig het deur onregverdigheid!+
37 “Jerusalem, Jerusalem, wat die profete doodmaak+ en dié stenig+ wat na haar gestuur is+—hoe dikwels wou ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak!+ Maar julle wou nie.+