14 sal ek ook aan die huis waaroor my naam uitgeroep is,+ waarop julle vertrou,+ en aan die plek wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het, doen net soos ek aan Silo gedoen het.+
7 En hy het verder vir hulle gesê: “Verontreinig die huis en vul die voorhowe met dié wat omgebring is.+ Trek uit!” En hulle het uitgetrek en geslaan in die stad.