Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+

  • Jeremia 32:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Galdeërs wat teen hierdie stad veg, sal inkom en hierdie stad met vuur aan die brand steek en dit afbrand,+ asook die huise op die dakke waarvan hulle vir Baäl offerrook laat opgaan het en vir ander gode drankoffers uitgegiet het om my aanstoot te gee.’+

  • Hosea 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel