Jesaja 59:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ons kreun almal aanhoudend net soos bere; en soos duiwe bly ons droewig koer.+ Ons het op geregtigheid bly hoop,+ maar dit was nie daar nie; op redding, maar dit het ver van ons af gebly.+
11 Ons kreun almal aanhoudend net soos bere; en soos duiwe bly ons droewig koer.+ Ons het op geregtigheid bly hoop,+ maar dit was nie daar nie; op redding, maar dit het ver van ons af gebly.+